Nicolene & Christiaan

se groot dag

Nicolene
Steenkamp

Christiaan
Smit

Hiermee nooi ons jou met groot opgewondenheid uit om saam met ons ons spesiale dag te kom vier.

Dit is ’n naweek troue van 1 Mei tot 3 Mei 2026.

Ons wil graag die hele naweek saam met almal kuier, en vra asseblief dat gaste reeds op die Vrydag by ons aansluit. Die Vrydag is ’n vakansiedag – kom geniet die langnaweek saam met ons!

Kinders is welkom, en daar sal ’n oppasser Saterdagaand tydens die onthaal gereël wees sodat almal die aand saam kan geniet.

Verblyf is op die perseel beskikbaar teen R1 650 per volwassene en R400 per kind, en dit sluit slaapplek en vier etes vir die naweek in.

Daar is ’n swembad op die perseel, so as die weer dit toelaat, bring gerus jou swemklere saam.

Let asseblief op: Daar is ’n kontantkroeg op die perseel, en daarom mag geen eie drank saamgebring word nie.

Ons sal bankbesonderhede en totale bedrag vir die naweek stuur sodra ons jou RSVP ontvang het.

Betaling ook asseblief teen 31 Maart 2026.

Datums

1-3 Mei 2026

Plek

Meulstroom, Bronkhortsspruit

 

Belangrike inligting

Luukse verblyf is op die perseel

Ons wil graag hê dat ons gaste die hele naweek saam met ons kom kuier.

Kostes

• R1650 per volwassene
• R400 per kind (2–12 jaar)
Dit sluit verblyf en 4 etes vir die naweek in.

Daar is ’n kontant kroeg

Geen eie drank op die perseel toegelaat nie.

Kinders is welkom!

Daar sal ’n oppasser Saterdagaand tydens die onthaal gereël wees, sodat almal die aand saam kan geniet.

Ons tel die dae af

00

days


00

hours


00

minutes


00

seconds


00

days


00

hours